DIE BOEREBOEK

Die Boerevolk in die 21ste Eeu
deur
Dr Lets Pretorius

Boodskap vanaf die outeur

Vriende en Volksgenote

Baie dankie ook vir die navrae rakende die BOEREBOEK.

Die boek het reeds verskyn en bestellings kan reeds geplaas word. Ons is besig om die Bakkiesboekblaaie op datum te kry.

Ek plaas graag die volgende inligting oor die Boek:

Die BOEREBOEK is die resultaat van jarelange navorsing.
Dit is ’n wetenskaplike dokument, wat op ’n maklik leesbare manier aangebied is.

Die BOEREBOEK bestaan uit meer as 500 bladsye en bevat:

• Meer as 200 bronverwysings,
• 45 figure en vloeidiagramme (die helfte in kleur)
• 15 tabelle.

DIE DIAGRAMME VERDUIDELIK DIE VERSKIL TUSSEN BOER, AFRIKANER EN BOERE-AFRIKANER.
Verder word die BEGINSELS WAARVOLGENS DIE BOERVOLK BY VRYHEID KAN UITKOM, UITGESPEL.

Om ’n boek of boeke te bestel, klik op die volgende skakel:

https://forms.gle/81ABwNAiFDJcknfC8

Ons sal jou dan kontak met die nodige bankbesonderhede.
Besoek gerus die BOEREBOEK se bakkiesboek, waar mettertyd meer inligting verskaf sal word.
Boeregroete,
Lets Pretorius